Tuesday, June 23, 2009

Ag heretjie tog

"...the SABC cannot be left to the vagaries of the market". Our minister of public broadcasting/minister of communications Siphiwe Nyanda. Hoekom nie jou poepol - ek en veertig miljoen ander mense is die mark en as ons nie hou van wat jy opdis nie, kan jy gaan kak in die mielies, boet.

No comments: